| BOW HUNTING | 4X4 SAFARIS | WHAT'S NEW | RESERVATIONS |
|
|
|
E-mail: bennie@hoeksfontein.co.za |
Letters from our friends
October, 2011
|
Bennie Ons is veilig terug met
great herinneringe van ‘n baie goeie naweek. Die koue slaan lekker vas ook
hier in Jeffreys ! Wil graag net baie
dankie sê vir ‘n jag wat lank in ons gedagtes gaan voortleef. Jou besigheid is goed ge-olie en loop lekker, dit
laat ‘n goeie smaak in mens se mond agter. Dankie vir die mannier
wat jy met ons seuns - en ons - gewerk het; en spesifiek
met Hano, ek kan sien hoe ‘n indruk dit op hom gemaak het. In Deon het jy ook ‘n man wat vir jou baie
beteken - hy is sommer ‘n lekker mens. Ons het heerlik gebly, gekuier en gejag; baie
dankie. Sterkte met jou
besigheid. Ek hoop dit groei lekker en dat jy en jou gesin baie vreugde en
wins daaruit sal put. Groete, Lukas van Vuuren |
Hallo daar Bennie en
Hessie
Eerstens dankie vir ‘n lekker onverwagse jag….en die modder
pad….en die koue…en die lekker warm vuur…. en die lekker ontbyt… en die
vetkoek deeg ……en die Steak en Chips…..en die Avokado Pere….en die…ag
sommer als. Dit bly lekker om daar te kuier en ons sal weer
kom.
Anders as daar by julle is ek darem op die plaas in die
Laeveld en dis darem so paar grade Celsius warmer as daar by julle. Ek
sien uit na jul kuier binnekort en ek sorg dat daar genoeg hout is vir ‘n
lekker groot vuur elke aand en ‘n groot pot Koffie.
Groete, André
en klein André
|
July, 2008 |
|
----- Original Message ----- Sent: Monday, September 13, 2004 6:54 PM Subject: Spanish Hunters from Plasencia Hello Benni! We arrived at Spain two wreks ago and we all missed those Great Moments lived in your Housse and Those Marvellous southafrican lasdscape. We just have talked about our safari and we have told everybody all the stories and experiences lived there during all those days,the amability we were wellcomed and your fantastic dealings wth all of us. We have already developed allthe pictures and there are many really beautiful. because of them,our son and daghter can take a great idea of how is your country. Hoping to see you averybody in a Ho longer future, Many thanks for all the moments Jose Manuel and Nieves |
|
| search engine optimization services |